|
Is jy 'n seremoniemeester? Moet jy 'n toespraak maak by 'n troue? Griesel se
Grapkas stuur jou heeltemal gratis 100 skoon grappe oor die huwelik, oor
skoonma's, die bruid en die bruidegom, wat jy by 'n troue kan gebruik. Die
grappe is nie elders op die internet beskikbaar nie. Jy moet dit spesiaal
aanvra. Belangrik: In die onderwerp moet die woord
'Seremoniemeester' voorkom. (Maak seker dat jy dit reg spel!). Tik die
volgende adres sonder enige spasies in jou e-possender in, en my rekenaar sal
outomaties vir jou die grappies binne 24 uur aanstuur. Adres: griesel @
regtewoord . co . za. As jy behalwe die seremoniemeestergrappies ook elke week
grappies wil kry, klik op die mannetjie regs.
|
Teken
|