Grappies uit Griesel se Grapkas

Twee uitgawes van Griesel se Grapkas

Jou gratis humordiens

E Terug

Voorbeeld 1
Slimmighede uit http://www.guygordon.com:

* Toe ek 'n kind was het ek TWEE denkbeeldige maatjies gehad, maar hulle wou net met MEKAAR speel. - Rita Rudner

* Ons het begin verlang na die getrippel van klein voetjies. Toe koop ons 'n hond. Dis goedkoper, en jy kry meer voete. - Rita Rudner

* Neurote bou lugkastele, psigopate woon daarin. My ma maak hulle skoon. - Rita Rudner

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van HendrikW:

Psigiater aan nuwe assistant-verpleegster: "As jy die foon antwoord, sꠍ asseblief net 'Ons is verskriklik besig'. Nie 'Dis 'n malhuis!' nie."

* * *

Ek en my vrou Sonja was besig om aandete saam met haar ouers te eet, toe my skoonma kla oor die aantal kilogramme wat sy die afgelope paar jaar swaarder geword het. Ewe galant troos my skoonpa dat 'n mens swaarder behoort te word namate jy ouer word, sodat as iets gebeur, jy iets het om op terug te val. Sonja kyk na haar pa se bierpens en s꺠'Dit lyk asof Pa eerder beplan om vorentoe te val.'

* * *

My man kyk op van waar hy TV kyk. 'Weet jy wat het ek nou net geleer?' vra hy. 'Navorsers in Brasili련et onlangs 'n nuwe gebruik vir koffie ontdek. Hulle het uitgevind hoe om biobrandstof van die koffieboon te maak.' Hy dink 'n rukkie daaroor en vervolg toe: 'Miskien beteken dit dat jy een van die dae by die vulstasie moet kies tussen gewoon en dekaf.'

* * *

'n Blondine van 'n klein plattelandse dorpie gaan stap 'n entjie. In die bos sien sy verbaas 'n valskermspringer wat in hoe bome vassit. 'Help,' roep hy toe hy haar sien. 'Wat maak jy daar?' vra sy vir hom. 'Ek was besig met 'n vryval, maar my valskerm het nie oopgemaak nie,' antwoord hy. Sy rol haar o뮠'Natuurlik het dit nie', vervolg sy, 'Jy kon enige van die plaaslike mense gevra het. Niks maak hier op 'n Sondag oop nie.'

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van DouwevdV:

Een Belgische chauffeur rijdt zijn met zand geladen vrachtauto achteruit de berg op. Verbaasd vraagt de Nederlandse uitvoerder naar het waarom van deze merkwaardige manoeuvre. De chauffeur legt uit dat je boven niet kunt keren. De uitvoerder is zeer onder de indruk van zoveel slimheid. Even later komt de geleegde vrachtauto weer achteruit naar beneden gereden. 'Ik dacht dat je boven niet kon keren?' vraagt de verbouwereerde uitvoerder. 'Jawel,' zegt de Belgische chauffeur, 'Dat dacht ik ook. Maar gelukkig kun je er toch wel keren.'

* * *

V: Wat is het toppunt van geduld? A: Een olifant met watten doodslaan.

* * *

Ik drink er af en toe 驮 om mezelf op de been te houden, soms hou ik mezelf zo goed op de been dat ik geen poot meer kan verzetten.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Doordenkertjes, van HansDS:

(Afrikaners: hof = tuin; om de tuin = om die bos; las = het gelees; sla = slaai)

* Een paar maanden na de amputatie van zijn been, steekt deze man reeds op eigen houtje de straat over.

* Het grote aantal werkongevallen in de houtzagerij wordt veel te gemakkelijk door de vingers gezien.

* Van mensen die nooit wat geven, daar krijg ik wat van.

* Een man maakt je eerst het hof en leidt je dan om de tuin.

* Toen ik de prijs van de sla zag, kreeg ik een krop in de keel.

* De cursus lassen voor beginners is afgelast.

* Bij de slankheidclub zijn 3 nieuwe leden aangekomen. Maar er zijn er ook 3 afgevallen.

* Hij wacht op een levertransplantatie, maar de levertijd is wel 8 maanden.

* Edelachtbare, als u wilt dat ik rechtsta, zal ik mij daarbij neerleggen.

* Bestaan er wegwerpboemerangs?

* Bij de geboorte van hun eerste kind worden man en vrouw op slag ouder.

* Roken: het blijft een teer onderwerp.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van HermanH, uit The Mouthpiece:

'Deel van die geheim van sukses in die lewe is om te eet wat jy wil en die kos dit binne-in jou te laat uitbaklei'. - Mark Twain

* * *

Trou altyd vroeg in die oggend. Sodoende, as dit nie uitwerk nie, het jy nie 'n hele dag gemors nie.' - Mickey Rooney

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Wysheid, uit http://www.bellaonline.com/articles/art 859.asp

Die mens is die enigste dier wat kan bloos, en die enigste wat nodig het om te bloos. - Mark Twain

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Uit http://www.andiquote.co.za/outeurs/DJ_Opperman.html:

Tevergeefs die gebede
teen sterwe -
sy kom:
wit voorskoot
vol haelkorrels...

D.J. Opperman - 'Wit duiwelin', Edms. Bpk., 1970

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Kompliment ontvang: Gerhard, dankie, jy maak 'n mens se dag. Hou so aan.

Voorbeeld 2
Van HermanH, uit Laffaday:

Bella was baie ontsteld. Haar verloofde, Marvin, was by 'n kliniese sielkundige, en die gevolg was nie heeltemal lekker nie. Sy s꠶ir haar ma: 'Ek twyfel nou of ons 'n suksesvolle huwelik gaan hꬠMa. Die sielkundige sꠍarvin het 'n ernstige Oedipus-kompleks.' Haar ma haal haar skouers op en sꬠ'Moenie luister na sielkundiges se stories nie. Ek het Marvin mooi uitgekyk en ek s꠨y is 'n oulike man. Kyk net hoe lief is hy vir sy ma.'

* * *

Die geboorte van ons tweede kind, 'n dogter, het gekom na 'n lang en moeilike kraam. Maar dit was die moeite werd toe ons die volmaakte dogtertjie by ons vashou. Later, in my kamer, kyk my man kyk teer na haar. Hy kyk op; ek verwag dat hy iets waarlik diep sal kwytraak. Toe vra hy: 'Wat het ons nou weer besluit om haar te noem?'

* * *

Uit Classic Laffaday:

'n Wensgees verskyn skielik by 'n fakulteitsvergadering en s꠶ir die dekaan van die kollege dat, as beloning vir sy goeie lewe oor baie jare, hy hom sal toelaat om te kies tussen groot rykdom, wysheid of aantreklikheid. Sonder huiwering sꠤie dekaan hy kies groot wysheid. 'Reg!' sꠤie wensgees, en verdwyn in 'n rookwolk. Nou draai al die koppe na die dekaan, wat in 'n dowwe glans sit. Na 'n paar oomblikke sꠥen van sy kollegas: 'S꠩ets wys.' Die dekaan kyk na hulle en sꬠ'Ek moes die geld gevat het...'

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van LindaR:

Jy besef jy is besig om oud te raak as ...

* Jy agterop 'n nuwe CD nie kan agterkom watter is die lied se naam en watter is die sanger(s) s'n nie.

* Mense sleg voel om jou na 9 saans te bel

* Daar niks meer is wat jy nog op die harde manier moet leer nie

* Jy partykeer aandete eet as die son nog skyn

* Jy jouself as 'n kenner van mediese fondse en pensioenplanne beskou

* Spoedbeperkings nie meer vir jou 'n uitdaging is nie

* Jy nie meer gebodder kan wees om jou maag in te trek nie, maak nie saak WIE in die vertrek inkom nie

* Jou gewrigte beter weervoorspellers is as die Weerburo self

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van RonaldR:

Destyds in die ou wilde weste het 'n ossewa-konvooi verdwaal geraak. Vir dae het hulle geen ander mense gesien nie. Toe, skielik, sien hulle eendag 'n ou Jood wat onder 'n boom sit. 'Is daar 'n plek waar ons kos kan kry?' vra hulle. 'Vell, I tink so,' sꠤie ou man, 'but I wouldn't go up dat hill und down de udder side. Somevun tole me you'd run into a big bacon tree.' 'A bacon tree?' vra die ossewatrekleier. 'Yah,a bacon tree. Vould I lie? Trust me. I vouldn't go dere.' Die trekleier gaan terug en vertel sy mense wat die ou Jood sꮠ'So hoekom het hy ges꠯ns moet nie soontoe gaan nie?' vra een. 'n Ander een sꬠ'Ag julle ken die Jode - hulle hou nie van varkvleis nie.' So gaan die ossewatrek oor die bult en ander kant af . Skielik val Indiane hulle van alle kant af aan en maak die hele lot dood behalwe vir die trekleier wat ontsnap en weer by die Jood uitkom. Hy skree: 'Jou gek! Jy het ons na ons dood gestuur! Daar was geen 'bacon tree' nie, net honderde Indiane wat almal behalwe my doodgemaak het! Die ou man sꬠ'Vait a minute.' Hy vat sy Engels-Yiddish-woordeboek en begin daardeur te blaai. Toe s꠨y: 'Oy, I made such ah big mishtake! It vuzn't a bacon tree... It vuz a ham bush....'

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van DouwevdV:

'Moeder, wat is er aan de hand?' vraagt haar dochter als ze haar hevig ge뭯tioneerde moeder aan de lijn krijgt. Waarop de moeder haar dochter vertelt dat er slecht en goed nieuws te melden is. 'Eerst het slechte nieuws. Je vader heeft vanochtend per ongeluk cyanide in plaats van tandpasta gebruikt en is ter plekke overleden.' 'Lieve hemel!' Roept haar dochter hevig geschrokken. 'Wat kunt u nu dan nog voor goed nieuws hebben?' 'Cyanide helpt heel goed tegen tandplak.'

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van HansdS:

Kleine Marijke, 6 jaar, komt thuis van school. Ze hebben 's ochtends in school voor het eerst voorlichting gehad en moeder vraagt belangstellend hoe het is gegaan. 'Ik schaamde me dood,' antwoordt Marijke. 'Eric van hierover zei dat de ooievaar de baby's thuis brengt, en Annie zei dat je ze in het ziekenhuis moet kopen.' 'Maar Marijke toch, dat is toch niet iets om je dood voor te schamen?' zegt moeder lachend. 'Nee, maar ik durfde niet vertellen.... dat wij zo arm zijn dat papa ze zelf moet maken.'


Jongste wysiging Julie 2015.

想要自己的胸部不仅大,还需要具备不错的形状和手感的话丰胸产品,那么让乳房运动起来是一个不错的选择,同时可以减少很多乳房疾病的出现。爱美的女性朋友可以每天抽出一些时间来进行乳房的锻炼丰胸方法,比如扩胸运动,或者对乳房进行按摩,都是不错的的做法。其实女性朋友在洗澡的时候丰胸效果,就可以用淋浴头来冲洗和刺激乳房,同时用手按摩丰胸食物,可以起到不错的丰胸效果。